JUANITA DU PLESSIS


Altyd Daar Lyrics

As ek vandag moet terugkyk op my lewenspad
Dan sien ek al die draaie, elke kronkelpad
Die spore van my lewe is lankal reeds bepaal
Elke tree vertel 'n ou verhaal
Elke afdraaipaadjie sien ek duidelik raak
Maar deur dit alles Heer het U oor my gewaak
En oral in die donker het U my weer kom haal
Want U weet, elke kind kan soms verdwaal

Sonder dat ek weet het U my altyd vasgehou
En sonder dat ek weet het U genade my omvou
Al my lewensdrome het U in U hand bewaar
Liewe Heer, U was nog altyd daar

Ek sien dit in die stille waters van die see
Ek sien dit in 'n kind se oë, sy eerste tree
Hoe kan die wat nie wil glo in ongeloof bly staar
Liewe Heer, want U was nog altyd daar

Sonder dat ek weet het U my altyd vasgehou
En sonder dat ek weet het U genade my omvou
Al my lewensdrome het U in U hand bewaar
Liewe Heer, U was nog altyd daar

Watch Juanita Du Plessis Altyd Daar video
Hottest Lyrics with Videos
1deda9ab8931d996cc88431db10a54f4

check amazon for Altyd Daar mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch3
Record Label(s): 2008 Maroela Musiek Maranatha Platemaatskappy
Official lyrics by

Rate Altyd Daar by Juanita Du Plessis (current rating: 7.10)
12345678910
Meaning to "Altyd Daar" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts