JUANITA DU PLESSIS


Ons Belofte Aan Mekaar Lyrics

Ontou jy nog, ons beloftes
Twee spore wat dieselfde pad begin
Die saam besluit om een te wees
Lief te hê en getrou te wees
Met my hand styf in joune

Ek wil langs jou lê elke môre
Ek wil jou vashou elke nag
Onder sterre oor ons drome waak
En saam ons kinders groot te maak
'n Wens, my laaste wens

Ek wil oud word saam met jou
Ek wil my lewe aan jou wei
Deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse
Sal ek volg waar jy my lei
Al is daar silwer in jou hare
En jou jare begin wys
Tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hê
Want ek wil oud word saam met jou

'n Leeftyd is nie genoeg nie
En vir ewig is te min vir my
Dis 'n eindelose wentelbaan
Ek en jy en 'n lewe saam vir nou
En een vir altyd

Ek wil oud word saam met jou
Ek wil my lewe aan jou wei
Deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse
Sal ek volg waar jy my lei
Al is daar silwer in jou hare
En jou jare begin wys
Tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hê
Want ek wil oud word saam met jou

Watch Juanita Du Plessis Ons Belofte Aan Mekaar video
Hottest Lyrics with Videos
ae45317ffcf6fc47cb044849fdb46829

check amazon for Ons Belofte Aan Mekaar mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch2
Record Label(s): 2011 Juanita Records
Official lyrics by

Rate Ons Belofte Aan Mekaar by Juanita Du Plessis (current rating: 6.86)
12345678910
Meaning to "Ons Belofte Aan Mekaar" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts