JUANITA DU PLESSIS


Staan! Lyrics

Al val 'n duisend om ons, wie is bang
Ons God het hierdie oorlog klaar gewen
So laat ons dan mekaar se hande vat
Om soos een man saam te stem

Ons sal staan, ons sal glo
Op ons knieë met ons oë na bo
As God dan vir ons is wie kan teen ons wees
Ons sal staan in Sy naam

Almal soek 'n antwoord maar het vergeet
Hoe God sy kinders deur woestyne lei
Met ons voete vas geanker in Sy woord
Sal ons die beloofte land gaan kry

Ons sal staan, ons sal glo
Op ons knieë met ons oë na bo
As God dan vir ons is wie kan teen ons wees
Ons sal staan in Sy naam
Ons sal staanin Sy naam

Nie met mag en krag, maar deur Sy gees
Ons God het hierdie oorlog klaar gewen
So laat ons dan mekaar se hande vat
Om soos een man saam te stem

Ons sal staan, ons sal glo
Op ons knieë met ons oë na bo
As God dan vir ons is wie kan teen ons wees
Ons sal staan
Ons sal staan

Ons sal staan ons sal glo
Op ons knieë met ons oë na bo
As God dan vir ons is wie kan teen ons wees
Ons sal staan in Sy naam

Ja ons sal staan in Sy naam

Watch Juanita Du Plessis Staan video
Hottest Lyrics with Videos
0cb4fa1d6949d0c003b7747f674404c4

check amazon for Staan! mp3 download
these lyrics are submitted by gsba3
Songwriter(s): Juanita du Plessis

Official lyrics by

Rate Staan! by Juanita Du Plessis (current rating: N/A)
12345678910
Meaning to "Staan!" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts