Ek sal onthou, die tyd saam met jou
Ek wens jy was hier om my vas te hou
As jy my sê, wat ek wil hê
Dan sal ek jou vra om in my arms te lê
Jy weet dit was die eerste keer
en ek het ook gewens dat dit tog nooit gebeur nie
Niemand kan 'n vinger wys en my blammeer nie
want ek het jou gevra om nie nou in te gee nie
Ek wens ek het geweet hoe om jou terug te bring
vandag het ek gevoel die wêreld sluk my in
Ek wens ek het geweet hoe om dit reg te maak
Ek onthou nog jou gesig asof jy voor my staan
Ek wens ek was daar, om by jou te staan
dan sou ek my lewe vir jou gee
Maar ek was te laat, nou die aand
Kan jy my sê
Wat gaan aan
Ek weet jy, steeds by my
elke liewe aand
Jy weet jy, jy heel my
as jy aan my raak
Ek kon ook voel wat jy bedoel
dat ek jou soen vir die laaste keer
Was ek tog daar om by jou te staan
sou ek my lewe vir jou gee
Ek wens jy was hier...
Ek weet jy, steeds by my
elke liewe aand
Jy weet jy, jy heel my
as jy aan my raak
Ek wens ek het geweet hoe om jou terug te bring
vandag het ek gevoel die wêreld sluk my in
Ek wens ek het geweet hoe om dit reg te maak
Ek onthou nog jou gesig asof jy voor my staan
(Ek's hier by jou...)

I love that song I will play it over and over